Jaarboeke

Metodiek van Inligtingstegnologie 330 Inligtingstegnologie 330


 
Modulekode JMR 330
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Teoretiese begronding van IT; begrippe spesifiek tot IT; onderrig in IT in Suid Afrika; assessering in IT; reflektiewe praktyk in IT; analise van kurrikulum en beleidsdokumente in IT; instruksionele ontwerp in IT; bestuur van IT; IT beroepsgemeenskap.
Modulekrediete 6.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences